Wat Maak Jy
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 24min
Ouderdomsbeperking: Geen
Hierdie reeks neem kykers op ’n kreatiewe reis deur die wêreld van kunsvlyt. Van monodrukke en piouter tot papiermaché en versiersuiker blommetjies. Elke episode wys stap-vir-stap hoe jy self iets besonders kan skep. Perfek vir almal wat nuwe vaardig...
Hierdie reeks neem kykers op ’n kreatiewe reis deur die wêreld van kunsvlyt. Van monodrukke en piouter tot papiermaché en versiersuiker blommetjies. Elke episode wys stap-vir-stap hoe jy self iets besonders kan skep. Perfek vir almal wat nuwe vaardighede wil aanleer of eenvoudig hul kreatiwiteit wil uitleef.
*LET ASSEBLIEF DAAROP DAT HIERDIE REEKS ETLIKE JARE GELEDE VERVAARDIG IS. DIE E-POS ADRES SOWEL AS DIE SMS-NOMMER VERSKAF IS NIE MEER AKTIEF NIE.
Episode Title
- 1

Wat Maak Jy Ep01
17m 6s - 2

Wat Maak Jy Ep02
26m 57s - 3

Wat Maak Jy Ep03
24m 32s - 4

Wat Maak Jy Ep04
27m 39s - 5

Wat Maak Jy Ep05
24m 5s - 6

Wat Maak Jy Ep06
25m 27s - 7

Wat Maak Jy Ep07
26m 29s - 8

Wat Maak Jy Ep08
25m 37s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.