Zambezihaai
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 52min 10sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Zambezihaai is die natuur se mariene meesterstuk, ‘n uiterste aangepasde groepering van sintuie en spiere fyn ingestel vir die jagtog. Die roofdier skuil in die donker, vlak waters langs die kus van Suidelike Afrika. Die haai se superioriteit is ...
Die Zambezihaai is die natuur se mariene meesterstuk, ‘n uiterste aangepasde groepering van sintuie en spiere fyn ingestel vir die jagtog. Die roofdier skuil in die donker, vlak waters langs die kus van Suidelike Afrika. Die haai se superioriteit is onbevraagd en boesem vrees in al wat leef. Die haai word hoofsaaklik aangetref in oseane, maar is alom bekend dat hy al meer as 1000km in varswater in van die wêreld se grootste riviere op geswem het. Die Zambesihaai beskik dus oor die vermoë om sy soutwater habitat te verlaat en rivier op te swem. Die haai jag en skenk geboorte in die riviere. Die vermoë om in soutwater te oorleef is steeds ‘n misterie.
Episode Title
- 1

Zambezihaai
52m 11s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.